Category Archives: Uncategorized

23/12/2011: Da Road back from Bob (1)

Terug, veilig, en soos met sulke reise verwerk mens dinge eers wanner jy terug is. Terwyl jy besig is, is jy so in die oomblik, en die oomblikke volg mekaar so vinnig dat jy nie nabetragting kan doen nie. So … Lees voort

Posted in Uncategorized | 1 Kommentaar

17/10/2011: Da Road to Bob (2)

O/K – sover lyk dinge goed. My konverensie kaartjie is geboek, vlug kaartjie Barcelona toe geboek, Eurorail kaartjie oor die kontenent van Europa geboek, plekke om te bly in Barcelona, Parys, Amsterdam en Hanover – check! Sterk besig om vriende … Lees voort

Posted in Uncategorized | Lewer kommentaar

02/09/2011: Da Road to Bob

Now come all you people, throughout the land Don’t criticize what you can’t understand Your sons and your daughters are beyond you command The old road is rapidly changing So get out of the new way if you can’t lend … Lees voort

Posted in Uncategorized | Lewer kommentaar

16/07/2011: On the Road again, na na na na, on the road again..

Hello Julle So slaan ek weer die pad, die slag groei die groupie tot 3 met Danie en Michael wat die trippie saam met my aanvat. Rofweg het ons idee waar ons gaan ry, maar aangesien dit min of meer … Lees voort

Posted in Uncategorized | Lewer kommentaar

09/11/2010: Trip

Hello Slagvelders Lange die slag en ek het dit regtig probeer verkort, daar is soveel meer.  Deel daarvan het ek op pad geskryf en deel tuis, geniet of delete – keuses, keuses – al wat ons het: Yo, hier sit … Lees voort

Posted in Uncategorized | 2 Kommentaar

22/09/2010: Nie so lekker mail.

Hello Julle Gedink ek sal kort skrif doen aangesien gebeure van verlede week impak het op Slagveld se vorige e-mail en terwyl ek nog voel wat ek wil se. In my vorige mail het ek vertel van Paris wat haar … Lees voort

Posted in Uncategorized | 2 Kommentaar

30/07/2010: Dis een jaar en paar minder dae later….

Goeie mense en vriende en ander Ek sien nounet dit is amper ‘n jaar terug dat ek laas van my laat hoor het, ek is nou net soos die Breederiveir Munisipaliteit. En net soos die Munisipaliteit het van die dinge … Lees voort

Posted in Uncategorized | Lewer kommentaar