Monthly Archives: Jul J

25/3/2008: Geskiedenis, roadbloks en ‘n oop gemoed.

Hello julle ouens So sit en tik ek in McGregor, huisie van Mark se ma, die plek waar die hele McGregor ding eintlik begin het, lank, lank gelede. So teen die middel van negentien honderd nege en negentig stap ek … Lees voort

Posted in Uncategorized | 2 Kommentaar

2008/01/21: GROOTSTE BUUS OOIT!!!

Mens, mense, mensterstes So kom die groot wag vandag tot einde en word ek emosieloos meegedeel – na ek al heel week bel verlede week, en weereens moes wag – “Meneer, (ja, ons spreek mekaar formeel aan) daar is geen … Lees voort

Posted in Uncategorized | Lewer kommentaar

10/12/2007: Lang tyd, geen mail, stadige dinge en wag…..

Goeie dag en maand en happy Christmas en voorspoedige Nuwejaar, sommer gelukkige verjaarsdag, moedersdag, vadersdag, voorspoedige Paasfees en veilig ry, Eid Mubarak, en dan alles wat ek nog vir julle voorspoed oor kan toewens. Lang tyd laas gesels, maar ek … Lees voort

Posted in Uncategorized | Lewer kommentaar