Monthly Archives: Jun J

04 July 2007: Drome

Geagte luisteraars Hoop dinge gaan goed met julle almal en dat die voorspoed julle verveel. Nie baie tyd gehad die laaste maand of so nie, finansieele jaar einde bring mos maar die dier in enige tiepe verkoops persoon uit, veral … Lees voort

Posted in Uncategorized | Lewer kommentaar

17 May 2007: Die Eerste Stap

Geagte verkrygers van die mail Dinge het regtig wending geneem en tel spoed op in die ontwikkeling van die Slagveld. Planneman Warren het ons idees op papier gesit en dit is nou by die Breerivier Munisipaliteit. Nie dat dit so … Lees voort

Posted in Uncategorized | Lewer kommentaar

29 February 2007: Tandartse en hinderlae

Goeie dag aan almal Nounet van die tandarts af gekom, root canal gehad en self onmiddelik vol Myprodol gestop. So vergeef as iewers dinge half deurmekaar raak, maar vir iemand wat nie eintlik pille drink nie is die gevoel nogals … Lees voort

Posted in Uncategorized | 1 Kommentaar

19 February 2007 04:07 PM: X-marks the spot

Heerlike goeie dag en begin van die week Hiermee begin ek ‘n total nuwe mail wat julle hopelik sal volg tot die einde maar die begin van die “Slagveld”. Waarvan praat ek, kom ek begin voor – maar voor ek … Lees voort

Posted in Uncategorized | 4 Kommentaar

Hello Jy

Ek het paar jaar terug begin om e-mails uit te stuur rakende ‘n idee om op in die Platteland ‘n Gastehuis/Teater konsep daar te stel. Dit was in 2007 en paar mails later gaan ek probeer om hulle almal hier … Lees voort

Posted in Uncategorized | Lewer kommentaar